Product Description
With the rising popularity of that quintessential South African barbecue accompaniment, the humblebraaibroodjie (barbecue sandwich), Jan decided that it was time to focus on what is more than a cheeseand tomato toastie and highlight the extraordinary meals you can barbecue with bread.
Now available in English and Afrikaans
Die braaikoning is terug met ’n splinternuwe boek en dié keer ondergaan die nederige braaibroodjie ’ngedaantewisseling of twee. Vind liplekker hoender-,beesvleis-, vegetariese en veganistiese braaibroodjie-en burgerresepte wat jou gesin sal laat terugkom vir nog! En moenie dink Jan het van die suikertandevergeet nie, die boek bevat alles van soet tot sout, alles oor die vuur–dis mos nou lekker!